Jollytotz Partytjies - Paarl

Tuesday, 7 June 2016

Item details

City: Paarl, Western Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Lindi Roux
Phone 0713320216

Item description

Ek help Mammas landwyd met unieke temas om hul kleingoed se partytjies mooi en spesiaal te maak deur DIY Printables wat ek ontwerp en e-pos vir jou dan kan jy dit self print, knip en plak.

Ek doen ook Elektronies Uitnodigings wat jy kan e-pos, whatsapp of print.

Vir die Mammas wat naby of in die Paarl bly help ek ook met ander dekor soos stoeltjies, tafeltjies, stoeloortreksels, tafeldoeke, bubble masjien, Springkasteel met slippyslide ens.

Onthou jou kleinding verjaar net 1 keer 'n jaar, maak dit spesiaal!

Lindi Roux
lindi@jollytotz.co.za
0713320216
www.jollytotz.co.za